Jeremia 49:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Oor die kinders van Ammon+ het Jehovah die volgende gesê: “Het Israel geen kinders nie, of het hy geen erfgenaam nie? Waarom het Malkam+ Gad in besit geneem+ en het sy volk in Israel se stede gaan woon?”+ Esegiël 25:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Mensekind, keer jou gesig na die kinders van Ammon en profeteer teen hulle.+
49 Oor die kinders van Ammon+ het Jehovah die volgende gesê: “Het Israel geen kinders nie, of het hy geen erfgenaam nie? Waarom het Malkam+ Gad in besit geneem+ en het sy volk in Israel se stede gaan woon?”+