19 En stuur dan nou, laat die hele Israel by my bymekaarkom op die berg Karmel,+ en ook die vierhonderd-en-vyftig profete van Baäl+ en die vierhonderd profete van die heilige paal,+ wat aan die tafel van Iseʹbel+ eet.”
13 “En by die profete van Samariʹa+ het ek onbetaamlikheid gesien. Hulle het opgetree as profete wat deur Baäl aangedryf word,+ en hulle laat voortdurend my volk, ja Israel, ronddwaal.+