20 “Wat maak dit vir my saak dat jy selfs wierook uit Skeba+ bring en die goeie riet uit ’n ver land? Julle heelbrandoffers bring geen behae nie,+ en julle offerandes was nie vir my aangenaam nie.”+
22 Maar as julle heelbrandoffers aan my bring,+ sal ek selfs in julle offergawes geen behae skep nie,+ en julle gemeenskapsoffers van vetgemaakte diere sal ek nie aansien nie.+