-
Esegiël 13:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 En my hand het teen die profete gekom wat onwaarheid in ’n visioen sien en wat ’n leuen deur waarsêery voorspel.+ In die intieme+ groep van my volk sal hulle nie bly nie, en in die register van die huis van Israel sal hulle nie geskryf word nie,+ en na die land van Israel sal hulle nie kom nie;+ en julle sal moet weet dat ek die Soewereine Heer Jehovah is,+
-