Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 33:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Want hy het gespreek, en dit was so;+

      Hy het bevel gegee, en dit het so gestaan.+

  • Spreuke 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die hart van die mens dink dalk sy weg uit,+ maar Jehovah rig sy voetstappe.+

  • Spreuke 19:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Baie planne is in die hart van ’n man,+ maar die raad van Jehovah sal bly staan.+

  • Jesaja 46:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel