3 En jy moet sê: ‘O berge van Israel, hoor die woord van die Soewereine Heer Jehovah:+ Só het die Soewereine Heer Jehovah vir die berge en vir die heuwels,+ vir die stroombeddings en vir die valleie gesê: “Hier is ek! Ek bring ’n swaard oor julle, en ek sal beslis julle hoogtes vernietig.+