Jeremia 22:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 wat sê: ‘Ek gaan vir my ’n ruim huis en gerieflike bovertrekke bou;+ en my vensters sal daarvoor verbreed word, en die paneelwerk sal van sederhout wees+ en gesmeer met vermiljoen.’+
14 wat sê: ‘Ek gaan vir my ’n ruim huis en gerieflike bovertrekke bou;+ en my vensters sal daarvoor verbreed word, en die paneelwerk sal van sederhout wees+ en gesmeer met vermiljoen.’+