15 En jy sal ’n smaad+ en ’n voorwerp van skelwoorde word,+ ’n waarskuwende voorbeeld+ en ’n afgryslikheid vir die nasies wat rondom jou is, wanneer ek in toorn en in woede en in woedende teregwysings strafgerigte in jou voltrek.+ Ek, Jehovah, het gespreek.