Jeremia 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Silwer wat tot plate uitgeslaan is, word selfs uit Tarsis gebring,+ en goud uit Ufas,+ die werk van ’n vakman en van die hande van ’n metaalwerker; hulle klere is blou weefgaring en purperrooigekleurde wol. Dit alles is die werk van vaardiges.+
9 Silwer wat tot plate uitgeslaan is, word selfs uit Tarsis gebring,+ en goud uit Ufas,+ die werk van ’n vakman en van die hande van ’n metaalwerker; hulle klere is blou weefgaring en purperrooigekleurde wol. Dit alles is die werk van vaardiges.+