Esegiël 32:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “‘Daar is Meseg+ en Tubal+ en sy hele menigte. Sy grafte is rondom hom. Hulle is almal onbesnede, met die swaard deurboor, omdat hulle hulle verskrikking in die land van die lewendes verwek het.
26 “‘Daar is Meseg+ en Tubal+ en sy hele menigte. Sy grafte is rondom hom. Hulle is almal onbesnede, met die swaard deurboor, omdat hulle hulle verskrikking in die land van die lewendes verwek het.