8 Ander seders was geensins sy gelyke in die tuin van God+ nie. Wat die jenewerbome betref, hulle het geen ooreenkoms getoon met sy takke nie. En die plataanbome het nie sytakke soos hy gehad nie. Geen ander boom in die tuin van God was soos hy wat sy skoonheid betref nie.+