Esegiël 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘“Weens die oorvloed van jou handelsware+ het hulle jou binneste met geweld gevul, en jy het begin sondig.+ En ek sal jou as onheilig van die berg van God verdryf, en ek sal jou tussen die vurige stene uit vernietig,+ o gerub wat beskut.
16 “‘“Weens die oorvloed van jou handelsware+ het hulle jou binneste met geweld gevul, en jy het begin sondig.+ En ek sal jou as onheilig van die berg van God verdryf, en ek sal jou tussen die vurige stene uit vernietig,+ o gerub wat beskut.