Jeremia 25:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 en al die konings van die Arabiere+ en al die konings van die gemengde geselskap wat in die wildernis woon; Esegiël 27:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Perse+ en Ludiete+ en manne van Put+—hulle was in jou krygsmag, jou krygsmanne. Skild en helm het hulle in jou opgehang.+ Hulle het jou prag aan jou gegee.
24 en al die konings van die Arabiere+ en al die konings van die gemengde geselskap wat in die wildernis woon;
10 Perse+ en Ludiete+ en manne van Put+—hulle was in jou krygsmag, jou krygsmanne. Skild en helm het hulle in jou opgehang.+ Hulle het jou prag aan jou gegee.