36 En die engel+ van Jehovah het uitgetrek en honderd-vyf-en-tagtigduisend in die kamp van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die oggend vroeg opstaan, kyk, toe was hulle almal lyke.+
11 En hy sal met benoudheid deur die see trek;+ en in die see sal hy die golwe neerslaan,+ en al die dieptes van die Nyl sal opdroog.+ En die trots van Assiʹrië sal neergewerp word,+ en die septer+ van Egipte sal wyk.+