Hosea 2:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En ek sal my aan jou verloof in getrouheid; en jy sal Jehovah beslis ken.’+ Joël 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En julle sal moet weet dat ek Jehovah julle God is,+ wat woon op Sion, my heilige berg.+ En Jerusalem moet ’n heilige plek word;+ en wat vreemdelinge betref, hulle sal nie meer daardeur trek nie.+
17 En julle sal moet weet dat ek Jehovah julle God is,+ wat woon op Sion, my heilige berg.+ En Jerusalem moet ’n heilige plek word;+ en wat vreemdelinge betref, hulle sal nie meer daardeur trek nie.+