Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Nou is die einde oor jou,+ en ek sal my toorn teen jou stuur, en ek sal jou volgens jou weë oordeel+ en al jou verfoeilike dinge oor jou bring.

  • Esegiël 18:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Daarom sal ek julle oordeel, elkeen volgens sy weë,+ o huis van Israel’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.+ ‘Keer terug, ja, keer julle af van al julle oortredings,+ en laat niks vir julle ’n struikelblok wees wat oortreding veroorsaak nie.+

  • Esegiël 39:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Volgens hulle onreinheid en volgens hulle oortredings het ek met hulle gehandel,+ en ek het my aangesig vir hulle bly verberg.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel