12 “Hoe het jy uit die hemel geval,+ o glansende, o seun van die dagbreek! Hoe is jy teen die aarde neergevel,+ jy wat die nasies magteloos gemaak het!+
31 “Kyk! Ek is teen jou,+ o Vermetelheid”,+ is die woord van die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, “want jou dag sal kom, die tyd dat ek aandag aan jou sal skenk.
17 “‘“Jou hart het hoogmoedig geword weens jou skoonheid.+ Jy het jou wysheid verderf weens jou stralende prag.+ Op die grond sal ek jou werp.+ Voor konings sal ek jou stel, sodat hulle op jou kan neersien.+