Esegiël 38:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En ek sal met hom in die gerig tree,+ met pes+ en met bloed;+ en ’n oorstromende stortreën en haelstene,+ vuur+ en swael sal ek op hom laat reën en op sy krygsbendes en op die baie volke wat saam met hom sal wees.+
22 En ek sal met hom in die gerig tree,+ met pes+ en met bloed;+ en ’n oorstromende stortreën en haelstene,+ vuur+ en swael sal ek op hom laat reën en op sy krygsbendes en op die baie volke wat saam met hom sal wees.+