2 Samuel 17:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En selfs die dapper man wie se hart soos die hart van die leeu+ is, sal gewis week word van swakheid;+ want die hele Israel weet dat u vader ’n sterk man+ is, en so ook die dapper manne wat by hom is.+ Spreuke 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Die goddeloses vlug wanneer daar geen agtervolger is nie,+ maar die regverdiges is soos ’n jong leeu wat vol vertroue is.+
10 En selfs die dapper man wie se hart soos die hart van die leeu+ is, sal gewis week word van swakheid;+ want die hele Israel weet dat u vader ’n sterk man+ is, en so ook die dapper manne wat by hom is.+
28 Die goddeloses vlug wanneer daar geen agtervolger is nie,+ maar die regverdiges is soos ’n jong leeu wat vol vertroue is.+