19 En die gerubs het toe hulle vlerke opgelig en voor my oë van die aarde af opgestyg.+ Toe hulle weggaan, was ook die wiele reg langs hulle; en hulle het by die oostelike ingang van die poort van die huis van Jehovah gaan staan, en die heerlikheid van die God van Israel was oor hulle, van bo af.