Esegiël 48:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Wat die vyfduisend el betref wat in die breedte langs die vyf-en-twintigduisend oorbly, dit is iets ongewyds vir die stad,+ as ’n woonplek en as weiveld. En die stad moet daarin wees.+
15 “Wat die vyfduisend el betref wat in die breedte langs die vyf-en-twintigduisend oorbly, dit is iets ongewyds vir die stad,+ as ’n woonplek en as weiveld. En die stad moet daarin wees.+