48 “En dit is die name van die stamme. Van die noordelike punt af, aan die kant langs die pad van Hetlon+ tot by die ingang na Hamat,+ Hasar-Enan,+ die grens van Damaskus, noordwaarts, aan die kant van Hamat; en dit moet ’n oostelike grens en die westelike hê: Dan,+ een deel.