Jeremia 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 In dié tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem;+ en al die nasies sal daar bymekaargebring word+ vir die naam van Jehovah in Jerusalem,+ en hulle sal nie meer volgens die wederstrewigheid van hulle slegte hart wandel nie.”+ Joël 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En ek sal hulle bloed wat ek nie as onskuldig beskou het nie, as onskuldig beskou;+ en Jehovah sal in Sion woon.”+ Sagaria 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Roep hard uit en wees bly, o dogter van Sion;+ want kyk, ek kom,+ en ek sal in jou midde woon”,+ is die woord van Jehovah.
17 In dié tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem;+ en al die nasies sal daar bymekaargebring word+ vir die naam van Jehovah in Jerusalem,+ en hulle sal nie meer volgens die wederstrewigheid van hulle slegte hart wandel nie.”+
21 En ek sal hulle bloed wat ek nie as onskuldig beskou het nie, as onskuldig beskou;+ en Jehovah sal in Sion woon.”+
10 “Roep hard uit en wees bly, o dogter van Sion;+ want kyk, ek kom,+ en ek sal in jou midde woon”,+ is die woord van Jehovah.