14 En ek sal hulle te pletter slaan, die een teen die ander, die vaders sowel as die kinders, terselfdertyd”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal geen medelye betoon of jammer voel nie, en ek sal nie so barmhartig wees dat ek hulle nie sal verdelg nie.”’+