2 En kyk! ses manne het uit die rigting van die boonste+ poort gekom wat noord kyk, elkeen met sy wapen om mee te verbrysel in sy hand; en daar was een man onder hulle wat in linne geklee was,+ met ’n sekretaris se inkhoring aan sy heupe, en hulle het ingekom en langs die koperaltaar+ gaan staan.