5 Hierop het hulle bymekaargekom en opgetrek, vyf konings van die Amoriete:+ die koning van Jerusalem, die koning van Hebron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis, die koning van Eglon, hulle en al hulle kampe, en hulle het teen Giʹbeon kamp opgeslaan en daarteen oorlog gevoer.