7 Verder het hy die huise van die manlike tempelprostitute+ afgebreek wat in die huis van Jehovah was, waar die vroue tentheiligdomme vir die heilige paal geweef het.
20 En die sieraad wat tot versiering strek—dit is ’n rede tot trots gemaak; en hulle verfoeilike beelde,+ hulle walglike dinge,+ het hulle daarmee gemaak. Daarom sal ek dit vir hulle iets afskuweliks maak.+