Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+ Jeremia 7:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Skeer jou ongeknipte hare af en gooi dit weg,+ en hef op die kaal heuwels ’n klaaglied aan,+ want Jehovah het die geslag waarop hy grimmig is,+ verwerp+ en sal dit verstoot. Esegiël 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “En wat jou betref, hef ’n klaaglied aan+ oor die owerstes van Israel,+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
29 “Skeer jou ongeknipte hare af en gooi dit weg,+ en hef op die kaal heuwels ’n klaaglied aan,+ want Jehovah het die geslag waarop hy grimmig is,+ verwerp+ en sal dit verstoot.