-
Jesaja 24:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 En dit sal dieselfde vir die volk wees as vir die priester; dieselfde vir die kneg as vir sy heer; dieselfde vir die diensmeisie as vir haar meesteres; dieselfde vir die koper as vir die verkoper; dieselfde vir die uitlener as vir die lener; dieselfde vir die een wat die rente vra as vir die een wat die rente betaal.+
-