Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 41:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Daarna het Farao vir Josef gesê: “Aangesien God dit alles aan jou bekend gemaak het,+ is daar niemand so verstandig en wys soos jy nie.+

  • Daniël 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En aan hierdie kinders, die vier, het die ware God kennis gegee en insig in alles wat geskryf is en wysheid;+ en Daniël het allerhande visioene en drome verstaan.+

  • Daniël 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Maar daar bestaan ’n God in die hemel wat ’n Openbaarder van geheime is,+ en hy het aan koning Nebukadneʹsar bekend gemaak wat aan die einde van die dae gaan plaasvind.+ U droom en die visioene wat in u kop gekom het terwyl u op u bed was—dit is soos volg:

  • Daniël 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘O Beltʹsasar, hoof van die towerpriesters+—want ek weet goed dat die gees van die heilige gode in jou is+ en dat daar hoegenaamd geen geheim is wat jou kwel nie+—vertel my die visioene van my droom wat ek gesien het en die uitlegging daarvan.+

  • Amos 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel