Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 47:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jy het moeg geword weens die veelheid van jou raadgewers. Laat hulle nou opstaan en jou red, die aanbidders van die hemel, die sterrekykers,+ dié wat met nuwemaan bekend maak wat oor jou sal kom.

  • Daniël 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het al die wyse manne van die koning ingekom, maar hulle was nie bekwaam genoeg om die skrif te lees of die uitlegging aan die koning bekend te maak nie.+

  • Daniël 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die wyse manne en die besweerders is dan nou voor my ingebring sodat hulle hierdie skrif kon lees, ja, om die uitlegging daarvan aan my bekend te maak; maar hulle is nie bekwaam genoeg om die uitlegging van die woord te openbaar nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel