Daniël 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarbenewens het die koning vir hulle ’n daaglikse porsie vasgestel van die lekkernye+ van die koning en van die wyn wat hy gedrink het, ja, om hulle drie jaar lank te voed, sodat hulle aan die einde daarvan voor die koning kon staan.
5 Daarbenewens het die koning vir hulle ’n daaglikse porsie vasgestel van die lekkernye+ van die koning en van die wyn wat hy gedrink het, ja, om hulle drie jaar lank te voed, sodat hulle aan die einde daarvan voor die koning kon staan.