Nehemia 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Die woorde van Nehemiʹa,+ die seun van Hagalʹja: En in die maand Kislef,+ in die twintigste+ jaar, was ek in die kasteel Susan.+ Ester 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En toe die koning se woord en sy wet gehoor is, en toe talle jong vroue by die kasteel Susan+ onder toesig van Hegai+ bymekaargebring is, is Ester na die koning se huis geneem, onder toesig van Hegai, die bewaker van die vroue.
1 Die woorde van Nehemiʹa,+ die seun van Hagalʹja: En in die maand Kislef,+ in die twintigste+ jaar, was ek in die kasteel Susan.+
8 En toe die koning se woord en sy wet gehoor is, en toe talle jong vroue by die kasteel Susan+ onder toesig van Hegai+ bymekaargebring is, is Ester na die koning se huis geneem, onder toesig van Hegai, die bewaker van die vroue.