8 Ek het op die horings bly ag gee, en kyk! ’n ander horing, ’n kleintjie,+ het tussen hulle uitgekom, en drie van die eerste horings is voor hom uitgeruk. En kyk! daar was oë soos die oë van ’n mens in hierdie horing, en daar was ’n mond wat grootse dinge gespreek het.+