Esra 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En onder die regering van Ahasʹveros, aan die begin van sy regering, het hulle ’n aanklag+ teen die inwoners van Juda en Jerusalem geskryf.
6 En onder die regering van Ahasʹveros, aan die begin van sy regering, het hulle ’n aanklag+ teen die inwoners van Juda en Jerusalem geskryf.