Daniël 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die koning het met hulle begin praat, en onder hulle almal is niemand soos Daniël, Hananʹja, Miʹsael en Asarʹja+ gevind nie; en hulle het voor die koning bly staan.+ Daniël 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daarop het Daniël ingegaan en die koning gevra dat hy hom tyd moet gee, juis om die uitlegging aan die koning te openbaar.+
19 En die koning het met hulle begin praat, en onder hulle almal is niemand soos Daniël, Hananʹja, Miʹsael en Asarʹja+ gevind nie; en hulle het voor die koning bly staan.+
16 Daarop het Daniël ingegaan en die koning gevra dat hy hom tyd moet gee, juis om die uitlegging aan die koning te openbaar.+