Jeremia 7:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Skeer jou ongeknipte hare af en gooi dit weg,+ en hef op die kaal heuwels ’n klaaglied aan,+ want Jehovah het die geslag waarop hy grimmig is,+ verwerp+ en sal dit verstoot. Esegiël 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “En wat jou betref, hef ’n klaaglied aan+ oor die owerstes van Israel,+ Esegiël 27:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “En wat jou betref, o mensekind, hef ’n klaaglied oor Tirus aan,+
29 “Skeer jou ongeknipte hare af en gooi dit weg,+ en hef op die kaal heuwels ’n klaaglied aan,+ want Jehovah het die geslag waarop hy grimmig is,+ verwerp+ en sal dit verstoot.