Jeremia 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “En jy moet hierdie woord vir hulle sê: ‘Laat my oë nag en dag van trane stroom en laat hulle nie ophou nie,+ want met ’n groot ineenstorting is die maagdelike dogter van my volk gebreek,+ met ’n ongeneeslike wond.+
17 “En jy moet hierdie woord vir hulle sê: ‘Laat my oë nag en dag van trane stroom en laat hulle nie ophou nie,+ want met ’n groot ineenstorting is die maagdelike dogter van my volk gebreek,+ met ’n ongeneeslike wond.+