Miga 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek sal Samariʹa beslis ’n puinhoop in die veld maak,+ plekke om ’n wingerd te plant; en ek sal haar klippe in die vallei afgooi, en haar fondamente sal ek blootlê.+
6 En ek sal Samariʹa beslis ’n puinhoop in die veld maak,+ plekke om ’n wingerd te plant; en ek sal haar klippe in die vallei afgooi, en haar fondamente sal ek blootlê.+