2 Kronieke 30:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En moenie soos julle voorvaders+ en soos julle broers word wat ontrou teenoor Jehovah, die God van hulle voorvaders, gehandel het nie, sodat hy hulle ’n voorwerp van verbasing+ gemaak het, net soos julle sien. Jeremia 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 maar bly wandel het volgens die wederstrewigheid van hulle hart+ en agter die Baäl-beelde aan,+ waarvan hulle vaders hulle geleer het;+
7 En moenie soos julle voorvaders+ en soos julle broers word wat ontrou teenoor Jehovah, die God van hulle voorvaders, gehandel het nie, sodat hy hulle ’n voorwerp van verbasing+ gemaak het, net soos julle sien.
14 maar bly wandel het volgens die wederstrewigheid van hulle hart+ en agter die Baäl-beelde aan,+ waarvan hulle vaders hulle geleer het;+