Genesis 35:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 So het Ragel gesterf, en sy is begrawe op pad na Efrat, dit wil sê Betlehem.+ Lukas 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Josef het natuurlik ook van Galileʹa af opgegaan, uit die stad Naʹsaret, na Judeʹa, na die stad van Dawid, wat Betlehem+ genoem word, omdat hy ’n lid van die huis en familie van Dawid was,+
4 Josef het natuurlik ook van Galileʹa af opgegaan, uit die stad Naʹsaret, na Judeʹa, na die stad van Dawid, wat Betlehem+ genoem word, omdat hy ’n lid van die huis en familie van Dawid was,+