Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En volke sal hulle neem en hulle na hulle eie plek bring, en die huis van Israel sal hulle vir hulle neem as ’n besitting in die land van Jehovah, as diensknegte en as diensmeisies;+ en hulle sal die gevangenemers+ word van dié wat hulle gevange hou, en hulle sal dié wat hulle gedryf het om te werk,+ in onderworpenheid hê.

  • Jesaja 33:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Wee jou, jy wat plunder sonder om self geplunder te word, en jy wat verraderlik handel sonder dat ander verraderlik met jou gehandel het!+ Sodra jy klaar geplunder het, sal jy geplunder word.+ Sodra jy klaar verraderlik gehandel het, sal hulle verraderlik met jou handel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel