12 “En wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem beëindig, sal ek rekenskap eis vir die vrug van die vermetelheid van die hart van die koning van Assiʹrië en vir die eiewaan van sy verwaande oë.+
7 En elkeen wat jou sien, sal van jou af wegvlug+ en sal beslis sê: ‘Niʹneve is geplunder! Wie sal met hom simpatiseer?’ Waarvandaan sal ek vertroosters vir jou soek?
13 “En hy sal sy hand na die noorde uitsteek, en hy sal Assiʹrië vernietig.+ En hy sal Niʹneve ’n verlate woesteny maak,+ ’n waterlose streek soos die wildernis.