Jesaja 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom het my heupe vol hewige pyne geword.+ Krampe het my aangegryp, soos die krampe van ’n vrou wat geboorte gee.+ Ek het ontsteld geraak, sodat ek nie hoor nie; ek het verontrus geraak, sodat ek nie sien nie.
3 Daarom het my heupe vol hewige pyne geword.+ Krampe het my aangegryp, soos die krampe van ’n vrou wat geboorte gee.+ Ek het ontsteld geraak, sodat ek nie hoor nie; ek het verontrus geraak, sodat ek nie sien nie.