Jeremia 50:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Want julle het julle deurentyd verbly,+ want julle het julle deurentyd verheug toe julle my erfdeel geplunder het.+ Want julle het met die voete bly stamp soos ’n vers in die jong gras,+ en julle het soos hingste bly runnik.+
11 “Want julle het julle deurentyd verbly,+ want julle het julle deurentyd verheug toe julle my erfdeel geplunder het.+ Want julle het met die voete bly stamp soos ’n vers in die jong gras,+ en julle het soos hingste bly runnik.+