28 “Daar is die geluid van dié wat vlug en dié wat ontkom uit die land van Babilon,+ om in Sion die wraak van Jehovah ons God,+ die wraak vir sy tempel,+ aan te kondig.
24 En ek sal aan Babilon en aan al die inwoners van Galdeʹa al hulle slegtheid vergeld wat hulle in Sion voor julle oë bedryf het”,+ is die woord van Jehovah.