Amos 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “‘En ek sal hulle beslis in hulle land plant, en hulle sal nie weer uitgeruk word uit hulle land wat ek aan hulle gegee het nie’,+ het Jehovah jou God gesê.” Sagaria 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En mense sal beslis daarin woon; en daar sal geen ban tot vernietiging meer wees nie,+ en Jerusalem sal in veiligheid bewoon word.+
15 “‘En ek sal hulle beslis in hulle land plant, en hulle sal nie weer uitgeruk word uit hulle land wat ek aan hulle gegee het nie’,+ het Jehovah jou God gesê.”
11 En mense sal beslis daarin woon; en daar sal geen ban tot vernietiging meer wees nie,+ en Jerusalem sal in veiligheid bewoon word.+