11 “Die Moabiete was van hulle jeug af gerus,+ en hulle bly rustig op hulle afsaksel lê.+ En hulle is nie van een houer in ’n ander leeggemaak nie, en in ballingskap het hulle nie gegaan nie. Daarom het hulle smaak in hulle gebly, en selfs hulle geur het nie verander nie.