Deuteronomium 28:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Jehovah sal jou tref met waansin+ en blindheid+ en verwarring van hart.+ Jesaja 59:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Ons bly rondtas na die muur net soos blindes, en soos dié wat geen oë het nie, bly ons rondtas.+ Ons het op die middaguur gestruikel net soos in die aandskemering; onder dié wat fris is, is ons net soos dooies.+
10 Ons bly rondtas na die muur net soos blindes, en soos dié wat geen oë het nie, bly ons rondtas.+ Ons het op die middaguur gestruikel net soos in die aandskemering; onder dié wat fris is, is ons net soos dooies.+