20 en die hele gemengde geselskap, en al die konings van die land Us,+ en al die konings van die land van die Filistyne+ en Asʹkelon+ en Gasa+ en Ekron+ en die oorblyfsel van Asdod;+
16 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek steek my hand teen die Filistyne uit,+ en ek sal die Keretiete+ uitroei en die res van die seekus vernietig.+